m: +27 (0) 82 413 9630
Klawer Accommodation - N7 Route to Namibia
Really enjoyed stay!! Good food and hospitality!!
Dit was heerlik hier by julle. Hoop ek word die voorreg gegun om weer te kom.
Die kamers is skoon en pragtig. Personeel baid vriendlik en behulpsaam. Ons kom weer. Dankie.
Baie lekker en goeie gasvryheid!!
Ek sal enige tyd weer terugkom J Dankie!!!
Dit was wonderlik. Die ruim kamers & heelikke onbyte is aan te bevel.
Julle bly die beste. Hou so aan ek kom weer. Dit was wonderlik saam met julle. Baie dankie vir alles.
Thank you for a wonderful stay in Klawer. The flowers were BEAUTIFUL.
Great stay – thanks.
A wonderful experience – the flowers were beautiful. Thank you.
Very nice! Made me feel 12 again.
Wonderlik – gasvryheid. Be blessed!!!!
Good accommodation, good meal very good stay and friendly people.
Excellent and very friendly
Het heerlik gebly! Alles baie mooi. Kos heerlik. Sal beslis aanbeveel.
Thank you for a lovely stay!
Baie lekker gebly! Gasvryheid uitstekend! Dankie!
Dankie Hilda – jy’s fantasties – Ons kom weer!
VERY GOOD STAY!
Great flowers and a really nice place to stay – THANKS!
Page 1 of 2