m: +27 (0) 82 413 9630 

Het baie lekker gebly, baie mooi. Dankie. Dit is die lekkerste skool waar ons nog gebly het.

H. Odendal
Grobblershoop

Baie beindruk!! Sal weer kom.

T. Ravell
Belhar

Sal julle aanbeveel! Baie lekker gebly.

Muller en Poppie
Henneman

Baie lekker gebly. Hilda is lieflik. MOOI geriewe.

Lee, Jone en Steven
Usakos

Baie netjies en rustig! Dankie!

Chris, Estelle and Monique Weyers
Kimberley

Thank you – So clean and well thought out.

Willie and Fanie
Cape Town

Gasvryheid PUIK!

Charl Damon
George

We stayed at the camp site. Beautiful garden and friendly staff. Toilets and bathrooms VERY clean. Thank you!

Janine, Bart and Jeremy
Malmesbury

“Back To School” is the best place to be! Thank you.

Gerard & Willy
Nederland

Absolutely fantastic. Hilda and Nadia were GREAT! Thanks.

Linda Fleming
Johannesburg

Absolutely fantastic. Hilda and Nadia were GREAT! Thanks.

Linda Fleming
Johannesburg

Baie lekker gebly en eet. Julle diens is puik.

J Foster
Aroab

Vir so ‘n klein plekkie; uitstekend, sinvol en smaakvol toegerus. Baie netjies. Diens ook puik! Sal dit aanbeveel!

Botha
Robertson